advertisement
Question
Posted by: Connie | 2008/08/22

Hoes en word lam

My 9 jarige Jack Russel begin hoes asof iets in sy keel vassit en word dan heeltemal lam, maar ' n paar secondes later spring hy weer op asof niks gebeur het nie en hardloop weer rond. Hy eet slegs Pedigree hondekos en kry nie bene nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Connie

My eerste raaiskoot sal wees dat jou hond se hartklep lek. Vat hom veearts toe en maak seker. Daar is baie goeie medikasie wat hy elke dag sal moet gebruik as dit wel die geval is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Chill | 2008/08/22

Ek dink dis misskien nodig om hom veearts toe te vat... klink vir my hy hoes tot hy nie asem kan kry nie, en verloor dan sy bewussyn, waarna als ontspan en hy weer asem kry.

Die oorsaak van die hoes moet opgespoor word - snaaks genoeg was daar ' n paar dae gelede ' n pos oor ' n moontlike ' collapsing trachea'  - lees bietjie terug.

Tensy die hond baie oorgewig is, klink sy dieet nie asof dit ' n oorsaak kan wees nie. Wees liewer veilig en kry ' n behoorlike diagnose!

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement