advertisement
Question
Posted by: SHARON | 2009/03/27

HOES EN " WEEZING" 

ek is al vir ' n maand sien eers verkoue toe sinusinfeksie (antibiotika gekry) en toe aanhoudende hoes en wheezing wat net nie wil end kry nie (het hoesstroop en 2 kursusse antibiotika gelyktydig hiervoor ontvang) ek hoes wel minder en minder intens maar my bors trek verskriklik toe ek gebruik ' n asma pompie omtrent 4 keer ' n dag dis veral erg as ek gaan slaap en op die ergste as ek in die oggend opstaan wat kan ek doen??? het nog nooit so erg ge" weez"  nie en raak bietjie benoud!! Help asb!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Sharon

Ek stel voor dat jy x-strale van jou longe laat neem en 'n afspraak by 'n pulmonoloog maak. Intussen stel ek voor dat jy Celestamine tablette twee maal per dag'n Combivent pompie drie maal per dag en 'n Seravent pompie twee keer per dag gebruik.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement