advertisement
Question
Posted by: K | 2010/06/10

hoes en oefening?

Dokter, ek het al vir amper 2 weke n irriterende hoes. Na bottels hoes medisyne en venteze is dit nog steeds daar. Ek is nie siek nie, dis net die aanhoudende hoes wat bly Ek ry fiets, maar dis nogal erg om die heeltyd te hoes en te ry. My maag en ribbes is al seer van die gehoes en ek het n liesbreek herstel operasie gehad en ek dink nie die hoes is goed nie. Ek weet nie meer wat om te drink of te doen nie.Wat moet ek doen ? Ek was alreeds 5weke van oefening af en nou is ek moedeloos want die hoes maak my moeg en ge irriteerd. help asb?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo K
Vra jou dokter om jou IGE vlakke te toets - dalk het jy 'n antihistamien soos Deselex daarby nodig. Hy moet dalk ook kyk of jy x/strale of long funksie toets nodig het - dalk moet hy jou op kortisoon sit vir 'n paar dae.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/10

Hallo K
Vra jou dokter om jou IGE vlakke te toets - dalk het jy 'n antihistamien soos Deselex daarby nodig. Hy moet dalk ook kyk of jy x/strale of long funksie toets nodig het - dalk moet hy jou op kortisoon sit vir 'n paar dae.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement