advertisement
Question
Posted by: Riaan Lombard | 2012/09/22

Hoes

Ek het n kroniese hoes, deur 2 stelle antibiotika en ander medisyne, hoes aaneen, volgens bloed toetse het ek n bakteriese infeksie, hoes so dat ek kort kort wil opbring en soms opbring, dit is nou al so vir die laaste maand, deur duisende rande se medisyne en raak glad nie beter nie, altreeds 2 dokters gesien, wat moet ek doen, help asb! Vandag het my maag ook begin spoel. Dus n droe hoes.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

Haai

Jy kan Tussisana van Natura probeer. As jy 'n homoepaat sien kan hulle 'n baie specifieke remedy vir jou op maak vir die hoes. Drink genoeg water en vermy suiwel and wheat terwyl jy nog herstel.


Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement