advertisement
Question
Posted by: Blommetjie | 2011/06/13

Hoes

Het 6 weke gelede Brongitis gehad. 2 antibiotikas later en ek hoes nog altyd. Geen slyme, neus droog, hoes niks in die nag, Het Sarkodoise gehad, maar is 2 jaar gelede gesond verklaar. Ek kry iets soos ''n hoes " aanval"  . Dan sal dit vir 10min wegbly en dan begin dit weer. Ek voel nie regtig siek, behalwe my spiere is al seer gehoes. Enige raad?? Het nou al alle hoes medisyne probeer maar dit help niks. Dit voel by tye of ek nie asem gaan kry nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Blommetjie

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek, x-strale van jou borskas en 'n longfunksie toets konsulteer, om enige onderliggende patologie uit te skakel.

Groete



Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/11/03

My man het altwee keer sy bewusyn verloor in n hoesbui is daar enige voorsorg medikasie wat ons kan gebruik. hy is n roker en oorgewig

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement