advertisement
Question
Posted by: Lichelle | 2011/02/10

Hoes

Ek hoes vir die afgelope 5 dae. Eers was dit n hees hoes nou is daar meer slym,my neus loop nie maar voel verstop. Ek hoes partykeer so dat my keel seer begin raak en ek wil opgooi. Kan dit TB wees of is dit iets anders. Ek voel glad nie sleg nie en my eetlus makeer niks. Ek is maar net bekommerd want my man werk op die myn maar toe hy medies gedoen het was sy longe skoon.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lichelle
dit klink amper of jy 'n onderliggende allergie mag hê. Ek stel voor dat jy in elk geval vir 'n ondersoek dokter toe gaan, miskien is daar tog onderliggend 'n virus infeksie of iets. TB het ander simptome soos nagsweet, gewigsverlies, bloed in die sputum ook by.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/10

Hallo Lichelle
dit klink amper of jy 'n onderliggende allergie mag hê. Ek stel voor dat jy in elk geval vir 'n ondersoek dokter toe gaan, miskien is daar tog onderliggend 'n virus infeksie of iets. TB het ander simptome soos nagsweet, gewigsverlies, bloed in die sputum ook by.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement