advertisement
Question
Posted by: Monique | 2010/06/15

hoes

ek wil net uitvind ek het so 2 weke terug boonste lugweg infeksie gehad en antibiotika gekry , ek hoes nog baie en wat my bekommer is as ek hoes en daar kom slym uit is daar partykeer ''n paar bloedspatseld in, is dit rede tot kommer of nie? laat weet asb dit pla my nogal, ek het geen ander simptome nie en haal normaal asem

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Monique
Mens kan soms bloederige sputum kry na 'n bronchitis - hou dit dop, as dit nie ophou na 'n week of twee nie, of dit word meer oor 'n tydperk moet mens tog dat jou dokter weer kyk of 'n x/straal nie dalk nodig is om ander oorsake uit te skakel nie (TB/pneumonie)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/06/15

Hallo Monique
Mens kan soms bloederige sputum kry na 'n bronchitis - hou dit dop, as dit nie ophou na 'n week of twee nie, of dit word meer oor 'n tydperk moet mens tog dat jou dokter weer kyk of 'n x/straal nie dalk nodig is om ander oorsake uit te skakel nie (TB/pneumonie)
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement