advertisement
Question
Posted by: Manda | 2009/05/12

Hoes

Ek was by di dokter gewees en hy het gese ek het boonste lugweg infeksie,, my probleem is snags hoes ek my longe uit...gedurende di dag pla dit my ni....Is daar iets wat ek kan gebruik wat di agterneus drup sal help... ek het neusproei gekry met kortosoon in en is op antibiotika... maar dit maak di slym los en vererger di probleem...Is daar iets oor di toonbank wat ek kan gebruik om die agterneus drup te stop...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Manda
Probeer iets soos Sudafed of Actifed?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2009/05/12

Ek het hierdie hoesstroop vir my kinders gebruik. Brongitus Kroep. Jy sal regtig niks beter kry nie. Alles is by jou apteek beskikbaar.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2009/05/12

Hoesstroop
½  Bottel Heuning
25ml Roulyn olie
1 Botteltjie Lennon Borsdruppels
1 Botteltjie Lennon Ipikakuanatinktuur
½  Botteltjie Lennon Turlington
Gooi alles bymekaar. Gebruik die
borsdruppels bottel en gooi vol asyn
skud goed en gooi ook by mengsel.

Drink 3 maal per dag

Reply to Anonymous | 1 comment (hide)
Posted by: Edelweiss | 2013/07/04

Watter ander resepte het jy 27825747924@vodamail.co.za

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement