advertisement
Question
Posted by: Susan | 2008/08/22

Hoes

Eks 44 jaar oud en gebruik Dapamax, Concor en eltroxin. Ek weet nie of enige van die medikasie se newe effek tot die gevolg kan wees dat ek hoes nie. Dit is hoesbuie wat tydig en ontydig gebeur. Selfs saans (en volgens my man) hoes ek aanhoudend. Sy gevoel is dat dit meer voorkom as ek angstig raak. Wat stel u voor?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Susan

Thank you for visiting health24.com.

You are experiencing a hypersensitivity reaction to Dapamax. I recommend that you consult your GP for an alternative drug. Dapamax can cause pulmonary oedema and pneumonitis, which can be causing your chronic coughing.

Kind regards




Dr Anrich Burger



The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: estelle | 2009/02/12

ek is 50jr en 15jr al op chroniese medikasie vir hipertensie, cholesterol, laaste 3jr insulien tolerant, ens.
ek gebruik die volgende medikasie:
prexum 4mg 2xdag, 1/2 disprin, lipitor 20mg, premarin0,625mg 2xdag, 1ferros ysterpil 1xdag, 1 glucofase 2xdag, 1nozar (losec) per dag.
ek het 1 adalat 2xdag gedrink. my voete het so 2mde gelede geswel ek het dokter besoek en sy het my op ' n ander pil gesit, Concor,5mg ipv die adalat. my hoe bloeddruk was altyd baie goed ge -|- roleer en gemiddeld so 110/90 of 85. die voet swelling het gestop, maar die diastool en algehele telling van die bloeddruk het verhoog, met diastool nou so 110. ek is bekommerd hieroor. kan u vir m y duidelikheid oor die medikasie gee. ek sal terug gaan na my dokter, maar wil graag u opinie hê .

baie dankie, Estelle van Eeden 0727303270

Reply to estelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement