advertisement
Question
Posted by: ANNE | 2010/05/20

HOENDERSPOOR

EK SUKKEL MET PYN IN MY REGTERVOET AAN DIE BUITEKANT AGTER. IEMAND HET DIE WOORD HOENDERSPOOR GENOEM. WAT IS DIT? EN WAARMEE KAN EK DIT BEHANDEL. DIT PYN VREESLIK. PYNPILLE HELP NIE.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anne
Laat jou dokter kyk - dit kan dalk 'n kalkaneus spoor wees, of plantare faceiitis (ontsteking van die voetsool weefsel) of dit kan
'n verwysde pyn van 'n lae rug discusletsel wees.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/01/27

Ek het dit in my regter voet gehad, dr het gese dis hoenderspoor en het verskeie pille gedrink, bv Panamor en kortisoon saam, dit het goed gewerk maar dit kom terug. Voet was vir 2 jaar so, het net tekkies gedra met 'heel en arch pad'. Na n jaar begin my linker voet. Weet nie aldag of ek weer kans sien vir 2 jaar nie. Drink maar daagliks Panamor, dit help darem redelik. Miskien het iemand beter raad. Asb.

Reply to Anonymous

Posted by: andries | 2010/06/11

die pyn is erg. as rk op die bed le dan is dit ok, totdat ek moet opstaan. ek kan nie op my hak trap nie. waar kry jy so n operasie

Reply to andries
Posted by: hannes | 2010/06/11

ek hoor n spesialis verwyder die beentjie. is dit n sukses

Reply to hannes
Posted by: Susan | 2010/05/20

Jong, dit is ''n uitstulping van die beentjie in jou hak. Ek hoop joune kom reg, my ma s''n wil maar net nie. Jy moet skoene dra wat jou voete ondersteun, verkieslik nie plakkies nie.

Reply to Susan
Posted by: buddie | 2010/05/20

my ma van 85 het dieselfde, as ek reg is pyn dit binne in die hak, sy meng ''n groot blik samboksalf met so tien grandpa poeiers en smeer dit aan so drie maal ''n dag, die pyn sal stelselmatig minder word en sal later nie weer terug kom nie,sodra sy voel dit begin, begin sy dadelik weer daarmee.Hoop dit help ook jou

Reply to buddie
Posted by: cyberdoc | 2010/05/20

Hallo Anne
Laat jou dokter kyk - dit kan dalk 'n kalkaneus spoor wees, of plantare faceiitis (ontsteking van die voetsool weefsel) of dit kan
'n verwysde pyn van 'n lae rug discusletsel wees.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement