advertisement
Question
Posted by: Trishke | 2012/07/10

Hoender

Goeie dag
Ek sukkel om gewig te verloor en moet 20kg verloor. Ek verstaan dat ek nie meer as 5g/per 100g vet moet inneem nie ens. Die probleem is dat my idees vir kos op is. Ek eet elke oggend nandos se hoender strips of hoender strips en rys en in die aande weer hoender wat ek bak met groente en beet. Partykeer maak ek I& J vis. Wat kan ek eet om bietjie af te wissel? Ek eet net 2keer ''n week rooivleis(mince en rumpvleis). En wat anders as groente kan ek eet? Ek is nie lief vir pasta nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Trishke
Indien jy addisionele idees vir verslankingsdiëte soek, kan jy klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' en kyk na die verskillende diëte. Kies die een wat vir jou die beste pas en kombineer dit met daaglikse aërobiese oefening soos flink stap, of touspring, of swem (verhitte swembad), of fietsry vir ten minste 30 min per dag. Probeer tog ook om elke dag ten minste 3 porsies vet-vrye of lae-vet melk, jogurt en/of maaskaas te eet, om te sorg dat jy nie osteoporose ontwikkel nie. Vis en peulgroente kan ook baie variasie aan jou dieet verleen sonder om jou vetinname te verhoog nie.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/07/11

Beste Trishke
Indien jy addisionele idees vir verslankingsdiëte soek, kan jy klik op 'Diet & Nutrition' bo aan hierdie bladsy, dan op 'Healthy Diets' en dan op 'Slimming Diet' en kyk na die verskillende diëte. Kies die een wat vir jou die beste pas en kombineer dit met daaglikse aërobiese oefening soos flink stap, of touspring, of swem (verhitte swembad), of fietsry vir ten minste 30 min per dag. Probeer tog ook om elke dag ten minste 3 porsies vet-vrye of lae-vet melk, jogurt en/of maaskaas te eet, om te sorg dat jy nie osteoporose ontwikkel nie. Vis en peulgroente kan ook baie variasie aan jou dieet verleen sonder om jou vetinname te verhoog nie.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement