advertisement
Question
Posted by: Elzet Richter | 2009/12/03

Hoekom tel ek as ek trappe klim?

Ek doen dit gereeld. As ek trappe klim tel ek dit. Dieselfde as ek skottelgoed was die borde en messe en vurke word getel. Hoekom doen ' n mens dit en wat kan ek doen om dit af te leer.
Baie dankie by voorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elzet
Dis dalk 'n mate van obsessief kompulsiewe gedrag - toets jouself op http://drhansdreyer.com/questionnaires/ocd.php?lang=Afr
As dit lyk of dit die probleem is, kan jy 'n sielkundige sien vir gedrags terapie en as dit nodig is, kan mens selfs medikasie gebruik om die impulse te onderdruk. Almal van ons het Obsessief kompulsiewe gedrag soos om gedurig weer te kyk of jy die deur gesluit het) maar as dit jou funksionering beinvloed of jou pla, moet dit aandag kry.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Elzet
Dis dalk 'n mate van obsessief kompulsiewe gedrag - toets jouself op http://drhansdreyer.com/questionnaires/ocd.php?lang=Afr
As dit lyk of dit die probleem is, kan jy 'n sielkundige sien vir gedrags terapie en as dit nodig is, kan mens selfs medikasie gebruik om die impulse te onderdruk. Almal van ons het Obsessief kompulsiewe gedrag soos om gedurig weer te kyk of jy die deur gesluit het) maar as dit jou funksionering beinvloed of jou pla, moet dit aandag kry.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement