advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009-05-07

Hoe weet ek?

My teef was op hitte en was gedek deur my reun. Sy het na ' n ruk begin groei om die magie en die tieties en tepeltjies het begin groter en harder word. So paar weke terug het haar maag begin werk. dit was baie loperig, donker bruin-rooi. Dis nou al ' n week later en sy word nie groter nie. sover ons uitgewerk het as sy swanger was, moet sy einde Junie haar babatjies kry, maar dit lyk nie meer of sy swanger is nie. Sy kry vitamienes en eet gesonde kos wat ek by die vet kry. Sy was net 2 maande terug by die vet en ek kan nie bekostig om haar weer te vat nie. Kan u my dalk enige raad gee?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Anon

Dragtigheid is gem. 63 dae. Wag en kyk wat gebeur is al wat jy kan doen as jy haar nie veearts toe kan vat nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement