advertisement
Question
Posted by: Annemarie Gerber | 2010/04/01

Hoe verskil Irvingia

Hallo dok, hoe verskil die bestanddele van Irvingia Fat Burner van die van Die dieet waarvan almal praat en die inspuitings wat mens weekliks kry? In jou opinie, watter van die twee is die veiligste.
Baie dankie dok.
Uit vorige ondervinding weet ek dat die Dieet waarvan almal praat baie effektief is, maar is dit veilig op die hart byvoorbeeld.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Annemarie
Ek het nog nie die lys bestanddele van Irvingia Fat Burner onder oë gehad nie, maar jy kan self nagaan of dit slegte newe-effekte sal veroorsaak deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Tools' en 'Diet Detective' waar die gebruiklike bestanddele van sulke middels met hul newe-effekte gelys word. Ek is nie ten gunste nie van die Dieet waarvan almal praat, aangesien dit net 'n variasie van die Atkins hoë-proteïen, hoë-vet dieet is. Doen 'n soektog op die 'Diet' Webwerf met 'Atkins diet' om te lees van die newe-effekte, ens. Die inspuitings kan ook gevaarlik wees. Dit is meer verstandig om 'n goed gebalanseerde lae-vet, hoe-vesel dieet en oefening te gebruik vir verslanking en al hierdie pille en fopmiddels en fopdiëte te vermy.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Tania | 2010/04/19

Hallo dok.

Ek wil gou navrae doen oor ''''n middel wat die apteek my gespuit het vir "  vetafbreek"  ..

Ek het nou vir my bestel en gese ek wil by ''''n apteek nader aan my huis laat spuit. Ek het egter vandag die botteltjie gaan kry en die "  apteek sticker"  afgetrek om te sien watter middel in die bottel is. Ek lees toe wat op hom staan en betwyfel sterk of dit wel "  vetafbreek"  spuitstof is want op die botteltjie staan :

A-Lenon Vitamien B12

Hulle weet egter nou nie dat ek die sticker afgetrek het en kan sien watter middel in die botteltjie is nie.

Hulle het my 1ml - 1x per week vir 10weke gegee Die botteltjie is ''''n 10ml botteltjie.

Kan u my asb laat weet wat hierdie A-Lenon Vitamien B12 veronderstel is om te doen.. ?

Sal dit my wel laat gewig verloor of is dit ''''n bluf ?

Groete

Tania

Reply to Tania
Posted by: Tania | 2010/04/15

Hallo dok.

Ek wil gou navrae doen oor ''n middel wat die apteek my gespuit het vir " vetafbreek" ..

Ek het nou vir my bestel en gese ek wil by ''n apteek nader aan my huis laat spuit. Ek het egter vandag die botteltjie gaan kry en die " apteek sticker"  afgetrek om te sien watter middel in die bottel is. Ek lees toe wat op hom staan en betwyfel sterk of dit wel " vetafbreek"  spuitstof is want op die botteltjie staan :

A-Lenon Vitamien B12

Hulle weet egter nou nie dat ek die sticker afgetrek het en kan sien watter middel in die botteltjie is nie.

Hulle het my 1ml - 1x per week vir 10weke gegee Die botteltjie is ''n 10ml botteltjie.

Kan u my asb laat weet wat hierdie A-Lenon Vitamien B12 veronderstel is om te doen.. ?

Sal dit my wel laat gewig verloor of is dit ''n bluf ?

Groete

Tania Raath

Reply to Tania
Posted by: DietDoc | 2010/04/03

Beste Annemarie
Ek het nog nie die lys bestanddele van Irvingia Fat Burner onder oë gehad nie, maar jy kan self nagaan of dit slegte newe-effekte sal veroorsaak deur op 'Diet' bo aan hierdie bladsy te klik en dan op 'Tools' en 'Diet Detective' waar die gebruiklike bestanddele van sulke middels met hul newe-effekte gelys word. Ek is nie ten gunste nie van die Dieet waarvan almal praat, aangesien dit net 'n variasie van die Atkins hoë-proteïen, hoë-vet dieet is. Doen 'n soektog op die 'Diet' Webwerf met 'Atkins diet' om te lees van die newe-effekte, ens. Die inspuitings kan ook gevaarlik wees. Dit is meer verstandig om 'n goed gebalanseerde lae-vet, hoe-vesel dieet en oefening te gebruik vir verslanking en al hierdie pille en fopmiddels en fopdiëte te vermy.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement