advertisement
Question
Posted by: Lucinda | 2010/03/03

Hoe om meer te weeg?

Ek wil graag net my spiere tone en fiks en gesond wees, maar sodra ek oefen verloor ek te veel gewig,
Wat kan ek doen om my lyf in shape te kry en dalk ''n paar kilo''s op te tel?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lucinda
Ek het al baie artikels geskryf oor "How to gain weight'. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en "How to gain weight' om die artikels te lees. Praat ook met die instrukteur by die gym en vra hom/haar om vir jou 'n roetine uit te werk wat so min kardio-oefeninge as moontlik insluit en so veel oefeninge met gewigte as moontlik, want laasgenoemde oefeninge bou spiere, terwyl kardio-oefeninge vet verbrand.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2010/03/03

Beste Lucinda
Ek het al baie artikels geskryf oor "How to gain weight'. Klik op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Diet Basics' en "How to gain weight' om die artikels te lees. Praat ook met die instrukteur by die gym en vra hom/haar om vir jou 'n roetine uit te werk wat so min kardio-oefeninge as moontlik insluit en so veel oefeninge met gewigte as moontlik, want laasgenoemde oefeninge bou spiere, terwyl kardio-oefeninge vet verbrand.
Sterkte
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement