advertisement
Question
Posted by: Lientjie | 2010-10-01

hoe nadelig is baie koffie

Hi Doc,

Ek is 36, weeg 60kg en oor die algemeen baie gesond. Ek eet gesond en rook of drink nie, maar ek het een slegte gewoonte - ek funksioneer op koffie (7 - 10 koppies ''n dag, baie baie sterk met melk en suiker).

Almal het altyd een of ander kommentaar om daaroor en sê  dit is baie sleg vir my gesondheid. Ek werk onder baie stres, en dit is hoe ek deur die dag kom. Hoe nadelig is dit regtig vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lientjie

Dit is bewys dat koffie baie antioksidante bevat wat beslis nie nadelig vir jou liggaam is nie. 3 tot 4 koppies koffie
n dag is bevind om Alzheimer te voorkom 'n verlaagde insidensie van borskanker. Koffie is ook 'n stimulant en oormatige gebruik daarvan, kan probleme veroorsaak, soos angs en aggitasie en konsentrasie vermindering.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement