advertisement
Question
Posted by: Danie | 2010/10/02

Hoe lank moet ek aanhou?

Ek het 4 maande gelede ''n homeopaat besoek vir pyne in my hande. Sy het gesê  dis ''n tipe artritis en magnesiumaanvullings voorgeskryf, ook " ConcenTrace" -druppels en my afgehaal van alle brood, melk en suiker, sodat die skildklier behoorlik kan funksioneer. Ek het het baie gewig verloor en voel baie gesond, maar die pyne in die hande het nie weggegaan nie. Ek het haar 2 maande gelede weer besoek, maar sy het gesê  ek moet net aanhou met my nuwe leefstyl. Moes die middels nie al gewerk het nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

As 'n mens se liggaam simptome het vir 'n lang ruk vat dit 'n lang ruk vir die liggaam weer om na normaal terug te keru. As dit artitis is is daar wear en tear van die joints. As jy glucosamine neem vat dit so 8 maande om te help om die cartlige te herstel. Vra jou homoepaat oor Omega 3 olies en flamgesic - dit help vir inflammation en pain.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement