advertisement
Question
Posted by: Ernst Jordaan | 2011/03/07

hoe koors

Goeie dag dokter
Ek het ''n nuwe bril gekry 2weke terug. Ek voel soms naar, kry baie hoofpyn en selfs nou die dag hoe koors gehaat.
Kan dit alles wees asgevolg van die nuwe bril of is dit maar net pertoeval?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ernst
'n Nuwe bril kan vir jou hoofpyn gee maar sal jou nie naar of koorsig maak nie. Jy het dalk 'n onderliggende sinusitis of virus infeksie. Laat jou dokter liewer kyk.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/03/07

Hallo Ernst
'n Nuwe bril kan vir jou hoofpyn gee maar sal jou nie naar of koorsig maak nie. Jy het dalk 'n onderliggende sinusitis of virus infeksie. Laat jou dokter liewer kyk.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement