advertisement
Question
Posted by: andre | 2008/11/14

hoe estrogene

hi doc

ek het so ruk trug gevra wat ik kan doen oor(opgeswelde kliere)onder my nippels.

ek was vir 3 jaar an ek af steroids en is nou al af vir 2 jaar,ek was al vir n sonar 4 maande trug waar 2 dokters vir my gese het ek moed dit uit wag,mar dit is nogals seer ,ek was nou by n ander dokter ook en hy stem saam dit is hormone wat deurmekaar is van die goed wat ek gebruik het en het vir my ganogen(wat hulle gewoonlik gee vir tieners met stoneys mar dit werk nie(twee weeke al op dit)doc het gese as ek nog n tienner is moed ek nie n antiestrogeen vat nie,mar ek is 23 jaar oud

wat stel dol voor?

ek gan inelkgeval volgende week trug nie die dokter toe mar wil altyd meer as eek opienie he

thanx

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Andre

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy die dokter versoek om dit chirurgies te verwyder. Sodoende kan 'n histologiese diagnose gemaak word.

Groete





Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: alta | 2009/04/20

Hi, ek voel baie moedeloos vanoggend.
ek was vir al my bloedtoetse.

volbloed telling is normaal
niere is normaal
lewer is normaal
suiker is normaal
cholestrol was- HDL- 1.88 LDL-4.4 THG -1.06 TOTAL- 6.6 RATIO -5.5 ???
tHYROID TSH- 2.07 T3- 3.6 T4- 9.5

DIE GP beveel toe Ysterdrip voor maar die mediesefonds se my Hb 12.3 regverdig dit nie. hulle gaan nie betaal nie.

nou wonder ek, ek is op Estrofem vir +- 10 jaar. moet ek dit ook weer laat toets.

die oorspronklikke klagte is:

my hare val baie uit
ek bly gewig optel en al dieet ek verloor ek nie gewig nie
ek is altyd moeg en beweeg stadig, geen woema nie
raak gou uitasem en het nie krag nie
kry krampe
hardlywig
nael bros en vel is droog


het historektomie gehad +- 15jr gelede, die eirstokke was nie verwyder nie maar die afgelope 5 jaar kon dit nie op die sonaar gesien word nie(gekrimp se die Gyne)
ek het borsknoppe gehad wat verwyder is maar nie kwaadaardig nie

nou ja, ons woon in Blougerg vir 1 1/2 jaar en ken nie die dokters of spesialiste nie. kan u asb die regte dokter vir my probleem aanbeveel. ek moet net lewe kry:-)
ek is 54 en weeg 72 kg en is 1.68 lank.

baie dankie

galblaas is verwyder

Reply to alta

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement