advertisement
Question
Posted by: michelle | 2009-01-20

hoe cholestrol na swangerskap


Ek het met my swangerskap verlede jaar erge hoe bloedruk gehad en was vir die laaste 2 maande van my swangerskap op hypotone. My baba is November gebore. En het die hypotone gestop my bloeddruk weer normaal. Ek het verlede week bloedtoetse laat doen en uitgevind ek het hoe cholestrol wat ek nie voor die swangerskap gehad het nie, en my insulin telling was ook hoog. Kan dit wees a.g.v die hoe bloeddruk of kan dit ook wees van al die hormone wat nog nie uitgewerk is nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Michelle
Nee die swangerskap behoort nie nou nog enige effek op jou bloedtoetse te hê nie. Het jy die cholesterol en insulien bloede op 'n leë maag laat trek? Kos beinvloed die tellings en kan vals hoë waardes gee. Hoë cholesterol, suiker en hoë bloeddruk is baie keer oorerflike toestande. Verkeerde dieet kan egter ook 'n belangrike rol speel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement