advertisement
Question
Posted by: Soek raad asb | 2009/03/13

Hoe Cholesterol

Met ' n onlangse polisverhoging het hulle opgetel dat my cholesterol 8.3 is. Sal ek dit kan afkry deur net my dieet aan te pas? Wat moet mens uitsny uit jou dieet? Ek is nogal bang vir medisyne - ek het gewoonlik newe-effekte van medikasie.
Verder is my hande en voete byna altyd geswel - waarop kan dit dui? My bloeddruk is laag. Ek is oor die algemeen gesond.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

'n Cholesterol van 8.3 is uiters hoog en ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n dieetkundige maak, sowel as 'n internis om die hoe cholesterol doeltreffend te behandel. Die internis sal ook toetse kan doen om vas te stel wat die oorsaak van die swelling van jou hande en voete is.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ABC | 2009/03/13

Lae vet dieet en oefening sal help. Ag, ek moet maar my medikasie ook drink. Simvastatin vir die Cholestrol.
Ek dink ook ek is gesond, as ek na ander kyk.
Die Dr het my so baie pille gegee vir alles wat kan wees.
Sterkte

Reply to ABC

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement