advertisement
Question
Posted by: Ansie de Villiers | 2011/12/23

Hoe bloeddruk en lekhart

Ma 66 jaar oud. Hoe bloeddruk, Dr gee ziak en cozaar vir oggend en clodip in aand. Ook lekhart. Werk die drie medikasies teen mekaar, Haar pols is 42. In die middag voel sy verskriklik siek asook ruising in hart. Moet sy kardioloog sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCardiologist

Hello Ansie.

Ek neem aan jy het hoe bloeddruk, dit wil se hipertensie. Ziak, Klodip en Cozaar is medikasie vir hoe bloeddruk en kan saam gedrink word, verkieslik in die vroee oggend. Jou lae pols spoed is as gevolg van Ziak.

Verskeie newe effekte is moontlik met medikasie vir bloeddruk, maar is onwaarskynlik. Ziak kan veroorsaak dat jou hande en voete koud voel en dat jou oefeningsvermoe beperk word. Klodip kan veroorsaak dat jou enkels swel. Newe effekte met Cozaar gebeur baie selde.

Vriendelike groete.
JT

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement