advertisement
Question
Posted by: teardrop | 2012/08/21

hoe bloeddruk

ai doc,

ek wil alweer iets weet.

wat is die tekens van hoe bloeddruk?

ek loop nou al 2 maande met hoofpyn, nee dis net voor net bokant my oe. nou weet ek nie of dit net sinus is nie.

nie naar nie niks nie.

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Teardrop

Hoe bloeddruk het gewoonlik geen simptome nie. Daarom is dit belangrik dat jy jou dokter gereeld konsulteer vir bloeddruk toetse. Ons sien gewoonlik die nagevolge van hoe bloeddruk, soos hartsiekte, beroertes, oogsiektes en nierskade. Baie hoe bloeddruk kan 'n erge, kloppende hoofpyn veroorsaak. Dit is moontlik dat jy sinusitis het, maar ek stel voor dat jy eerder jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Annelie | 2015/10/16

Bp gemiddeld 144/92 die afgelope tyd. Voel baie dronk . Het punop bors lings en dan regs dan middel. Het hoofpyn en raak naar. As ek voete afsit van bed draai die kamer. Het familie geskiedenis van hoe bloeddruk. Gern medikasoe op die oomblik vir hoe bp nie . Gewig normaal eet normaal gebruik geen alkohol nie. Is dit hoe bp ? En moet n ek medikasie gebruik. Help

Reply to Annelie
Posted by: CATHARINA | 2012/11/25

Kan iemand vir my se wat is die simptome van n mantelvlies breek en n maagsweer. Wat veroorsaak dat dit voel of alles uit mekaar brand op die krop van jou maag, jy kan nie slaap nie en partykeer is die pyn so erg dat trane loop van self. Het nog nooit die kamera gesluk nie. Is daar iets wat n mens kan drink.

Reply to CATHARINA
Posted by: marietjie | 2012/11/25

Kan jy sout pille wat n dokter voorsryf fir krampe saam met bloeddruk pille drink, en wat is die oorsaak van die dronkgevoel en duiseligheid. Het die dokter gaan sien het vir my zopax voor geskryf vir stress, maar die dronkheid en duiseligheid wil nie weggaan nie en die hoofpyne, hy het gese met die loop van tyd sal dit b eter gaan. Maar dit raak met rukke ondraaglik asb gee raad wat kan ek doen, ek weeg 41 kg is 62 jaar oud is n van asma lyer.

Reply to marietjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement