advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2011/02/16

Hoe Bloeddruk

Ek het raad nodig
My man is 56 so ''n maand terug is hy gediagnoseer met hoe bloeddruk. Die dokter het vir hom prexum voorgeskryf ook net 10 pille want hulle het gewag dat dit bloed toetse terug kom. Nadat dit toetse terug gekom het, het hulle die bloeddruk pil na Hypace toe verander en dit het niks gehelp nie want sy bloedruk het weer gestyg. Nadat hy weer prexum gedrink het het die bloedruk af gekom. Wat is hierdie hypace is dit die generiese pil want dit werk nie en die kliniek gee dit vir hom. Kan jy my ook se wat moet ''n persoon se kollestrol wees. en wanneer moet jy pille drink vir dit.
Baie dankie en jammer vir al die vrae
Groete
Elmarie
NS Sy bloeddruk was 160/109

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Elmarie
Prexum en Hypace is nie dieselfde middel nie - dit val wel in dieselfde klas van ACE inhibitor tipe middels. As die Hypace nie werk nie, moet sy dokter dan eerder die Prexum voorskryf, en as die kliniek dit nie aanhou nie moet hy dit dalk by 'n provinsiale hospitaal kry.

Mens se cholesterol moet verkieslik onder 5 mmol/liter wees en mens moet pille gebruik as jy dit nie kan af kry met die regte dieet alleen nie.

dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/16

Hallo Elmarie
Prexum en Hypace is nie dieselfde middel nie - dit val wel in dieselfde klas van ACE inhibitor tipe middels. As die Hypace nie werk nie, moet sy dokter dan eerder die Prexum voorskryf, en as die kliniek dit nie aanhou nie moet hy dit dalk by 'n provinsiale hospitaal kry.

Mens se cholesterol moet verkieslik onder 5 mmol/liter wees en mens moet pille gebruik as jy dit nie kan af kry met die regte dieet alleen nie.

dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement