advertisement
Question
Posted by: Lydia | 2010/02/01

Hoe bloeddruk

Moet ek bekommerd wees as my bloeddruk 120/104 is? Ek gebruik kroniese medikasie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lydia
As dit jou gemiddelde bloeddruk is, is dit heeltemal te hoog onder. Mens wil dit graag tussen 110-140 bo en 70-90 onder hou. Laat neem jou bloeddruk daagliks vir 'n paar dae. Sit 5 minute rustig voor jy dit neem, en werk dan uit wat die gemiddeld is. As dit te hoog is ( bo of onder of albei) moet jy jou dokter laat weet, sodat hy hou medikasie kan aanpas.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/01

Hallo Lydia
As dit jou gemiddelde bloeddruk is, is dit heeltemal te hoog onder. Mens wil dit graag tussen 110-140 bo en 70-90 onder hou. Laat neem jou bloeddruk daagliks vir 'n paar dae. Sit 5 minute rustig voor jy dit neem, en werk dan uit wat die gemiddeld is. As dit te hoog is ( bo of onder of albei) moet jy jou dokter laat weet, sodat hy hou medikasie kan aanpas.
dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement