advertisement
Question
Posted by: Laetitia | 2010/01/06

Hoe Bloeddruk

Hi Dr,

My Suster (55) het skielik baie hoe bloeddruk ontwikkel. Oor 120 / 230 daar rond. Sonder waarskuwing skiet dit die hoogte in en tot dus ver wys toetse nie hoekom nie. Bloeddruk pille help ook nie. Hulle kry dit nie vir lank onder beheer nie. Waarna kan gekyk word. Sy rook +- 30 per dag en drink wiskey +- 4 keer per week. Sy drink redelik grand pa. Volgens die toetse sover is die rook n deel daarvan verantwoordelik maar nie vir hoe vinnig sy dit sommer kry nie. My moeder het dit gehad en het klein beroertes gekry wat nie gewys het tot sy nie meer haar een arm kon gebruik nie. Help asb.
Groete
Laetitia

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leatitia
Skielike hoë bloeddruk kan dalk 'n aanduiding van niersiekte, verhoogde aldosteroon hormoon, skildklier probleme, vernoude aorta of 'n raar tipe tumor (feochromositoom) wees. Is sy by 'n spesialis? Hulle sal moet bly soek tot hulle die oorsaak vind. Sy sal DEFNITIEF moet ophou rook.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Leon Burger | 2015/09/07

Dokter het vir my 60mg bloeddruk pille voorgeskryf wat ek p/d moet gebruik. Ek vind dat my enkels swel en geweldig pynlik is. Is dit a.g.v. Oordoses?

Reply to Leon Burger
Posted by: pp | 2010/01/06

Wiskey, grandpa en rook gaan regtig nie saam nie, die wiskey is 4 bottels of 4 glase, die grandpa is groot gif en tas jou niere aan, waarvoor drink sy dit. Die rook, ek glo nie haar longe gaan dit lank meer hou nie.

Reply to pp
Posted by: cyberdoc | 2010/01/06

Hallo Leatitia
Skielike hoë bloeddruk kan dalk 'n aanduiding van niersiekte, verhoogde aldosteroon hormoon, skildklier probleme, vernoude aorta of 'n raar tipe tumor (feochromositoom) wees. Is sy by 'n spesialis? Hulle sal moet bly soek tot hulle die oorsaak vind. Sy sal DEFNITIEF moet ophou rook.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement