advertisement
Question
Posted by: alta | 2009/07/01

Hoe bloeddruk

kan mens hoe bloeddruk verlaag met enige iets anders as met medikasie of moet doe gp maar probeer totdat die regte medikasie gevind word om di ehoe bloeddruk te beheer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Alta
Ongelukkig is medikasie gewoonlik die enigste uitweg. Daar is goed wat mens kan doen soos min sout eet, aanvullings soos foliensuur, knoffel, heuning, visolie. Gewoonlik sal dit net vir geringe verhoging in bloeddruk help.
Kyk http://altmedicine.about.com/cs/herbsvitaminsek/a/Hypertension.htm
Ek dink as mens dit vir 6 weke probeer sonder enige normalisering van bloeddruk moet jy liefs medikasie neem - hoe bloeddruk is 'n "silent killer" want dit doen skade aan jou brein, hart, oë en niere sonder dat jy dit voel of agterkom.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Bozo | 2009/07/01

Hi Alta ,
Eerstens en baie belangrik moet nooit net sommer ophou jou voorgeskrewe medikasie gebruik nie.

Wat wel vir my werk is rooipeper . Ek drink al vir die afgelope 6 maande elke oggens n teelepel rooipeper opgelos in omtrent 100ml warm water.

Ek kan jou waarborg dat my bloeddruk het gedwaal met tot 20 % , so erg dat my GP al daaraan begin dink om my af te haal van my voorgeskrewe medisyne.
Wil net byvoeg dat ek ook n oefen roetine begin het en ek ook gewig verloor het.

Gaan lees gerus op , op Google oor Ceyenne pepper.

Sterkte

Reply to Bozo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement