advertisement
Question
Posted by: Marinda | 2010/09/15

Hoë  Bloedruk?

Net voordat ek aan die slaap raak in die aand, soms voel soos ''n elektriese sensasie (skok) deur my kop? Droeë  mond, drukking agter in my kop? Ek sal ''n antwoord waardeer, veral oor die skok gevoel.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Marinda
Jy het dalk 'n senuwee in jou nek wat vasknyp as jy gaan lê. Dit mag dalk nodig wees dat jou dokter x/strale van jou nek neem. Hoë bloeddruk kan mens gewoonlik nie voel nie, so as jy 'n familie geskiedenis het van hipertensie moet jy dit maar laat toets by jou dokter of 'n apteek kliniek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/09/15

Hallo Marinda
Jy het dalk 'n senuwee in jou nek wat vasknyp as jy gaan lê. Dit mag dalk nodig wees dat jou dokter x/strale van jou nek neem. Hoë bloeddruk kan mens gewoonlik nie voel nie, so as jy 'n familie geskiedenis het van hipertensie moet jy dit maar laat toets by jou dokter of 'n apteek kliniek.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement