advertisement
Question
Posted by: Tinus | 2011/10/31

Hoë  bloeddruk

Ek het my bloeddruk laat neem en die lesing is: 136/98. Hulle het gesê  dis redelik hoog. Het ek rede om bekommerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tinus

'n Enkele lesing is nie betroubaar genoeg om 'n diagnose van hipertensie te maak nie. Vra jou dokter vir 'n 24 uur bloeddruk monitor, waar die gemiddelde lesing gebruik word om 'n diagnose van hipertensie te maak.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Sandra | 2011/11/16

Wil graag weet of warmgloede ook tekens van hoe bloeddruk kan wees. Bloeddruk is 146 oor 95 en die afgelope paar maande bly die onderste getal bo 80. Ek sukkel ook met kopseer en verskriklike moegheid en lighoofdigheid. Het gisteraand 3 skietpyne in my kop gevoel. Kan dit bloeddruk wees wat dit veroorsaak?

Reply to Sandra

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement