advertisement
Question
Posted by: Jacobus | 2010-04-24

Hoë  bloeddruk

Ek gebruik Atenolol 50 mg reeds vir baie jare. Ek het 4 weke gelede begin om 4 tot 5 keer per dag my bloeddruk te monitor en die gemiddeld is 134/85. Moet ek oorslaan na 100 mg-dosis?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jacobus

Atenolol is gewoonlik nie die produk van keuse om hoe bloeddruk te behandel nie. Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer vir 'n evaluasie om vas te stel of 'n produk soos 'n ACE inhibitor nie meer geskik sal wees nie.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Elize | 2014-08-20

My dogter is in matriek. Haar bloeddruk is tans so 140 op 117. Die onderste bloeddruk het bly styg van gister af.Dit was gister 97 en vanoggend is dit 117. Die boonste een wissel van 154 na 140. Sy het tans baie spanning. Dit was gister 154 op 97. Kan jy dalk iets aanbeveel? Ons dr is tans met verlof

Reply to Elize
Posted by: Dorette de Koker | 2010-06-18

My 6jarige kind is 3jaar terug gediagnoseer met nefrotiese sindroom. Ek wil graag weet wat sy bloedruk tans moet wees.

Reply to Dorette de Koker
Posted by: Johan | 2010-04-28

jy gaan miskien sukkel om die tabel te kry.
za hartmann info
druk op " moniotoring"  bo aan bladsy
dan " download" 
dan " General information on blood pressure" 
bye

Reply to Johan
Posted by: Johan | 2010-04-28

Jacobus,
135/85 is nie hoe-bloeddruk nie. Dit is dood reg.
gaan na www " hartmann"  info. Hulle verkoop bloeddruk monitors deur Clicks.
Daar is ''n tabel wat wys wat jou bloeddruk moet wees.
135.85 is presies wat dit moet wees
Groete

Reply to Johan

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement