advertisement
Question
Posted by: Lorraine | 2009/07/21

Hoë  bloeddruk

Dokter,
Ek het hipertensie, word met Atacand + beheer.
Wil net weet of ek bekommerd moet wees oor wat nou weer gebeur: Warm " gloede"  oor my borskas wat my arms lam maak, angstigheid, en duiselig as dit gebeur. Boonste rugpyn en `n hart wat rondspring. Word wakker van die ongereelde hartkloppings! En ook `n ongemaklike, vol gevoel ,asof ek slegte spysvertering het.
Ek is nie `n angstige persoon nie, so hierdie gevoel maak my bang!
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lorraine
Jy sê nou nie hoe oud jy is nie, maar dit kan veroorsaak word deur lae esterogeen (as jy naby menopause is) of ooraktiewe skildklier, of selfs 'n mantelvliesbreuk wat suur laat opstoot in jou slukderm. Laat jou dokter liewer kyk en bloed trek as nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement