advertisement
Question
Posted by: Anoniem | 2010/11/08

HIV

Ek wil graag ''n nuwe huishulp aanstel om eenkeer ''n week my huis skoon te maak en te stryk, maar het betroubaar verneem dat sy HIV positief is. Sy gebruik medikasie daarvoor.

Wat ek wil weet is of dit veilig is om haar aan te stel om in my huis te werk. Van wat ek verneem het is sy ''n goeie werker, maar ek is nogtans bang. Moet ek my bekommer oor haar HIV status of nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anoniem
HIV is slegs aansteekbaar deur bloed en seksuele kontak en daar is geen rede hoekom 'n HIV positiewe huiswerker wat stryk en skoon maak 'n risiko vir jou gesin sal wees nie. Mens moet voorbereid wees daarop dat sy wel makliker sal siek word as haar witsel telling laag is, en mens moet vir haar pleisters ensovoorts beskikbaar stel dat as sy haarself per ongeluk beseer en bloei, sy dit dadelik kan skoon maak en toeplak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/11/08

Hallo Anoniem
HIV is slegs aansteekbaar deur bloed en seksuele kontak en daar is geen rede hoekom 'n HIV positiewe huiswerker wat stryk en skoon maak 'n risiko vir jou gesin sal wees nie. Mens moet voorbereid wees daarop dat sy wel makliker sal siek word as haar witsel telling laag is, en mens moet vir haar pleisters ensovoorts beskikbaar stel dat as sy haarself per ongeluk beseer en bloei, sy dit dadelik kan skoon maak en toeplak.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement