advertisement
Question
Posted by: Dom | 2010-05-06

HIV

HIV bloed wat in kos beland het en gekook is kan nie oorgedra word nie. Maar wat van HIV wat op ''n toebroodjie beland? Ek het ''n bun gekoop en daar was donkerbruinerig merke op dit, iets wat eens op ''n tyd nat\vloeibaar kon gewees het. Ek het dit weggebreek en die broodjie geeet, aanvanklik nie iets daarvan gedink nie. Toe ek klaar geeet het het ek die stuk wat ek weggebreek het opgetel om weg te gooi en dit bekyk en begin wonder of dit nie dalk bloed kon wees nie. Ek wil nou nie he almal moet my aanval nie, ek wil net ''n eerlike antwoord he. Is dit iets waaroor ek my moet worry, aangesien daar dalk nog van die merke binne-in die broodjie ook kon wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Dom
Nee ek dink nie jy moet daaroor bekommer nie - HIV virus gaan baie gou dood as dit uitdroog en buitendien sal jou maagsuur dit ook doodmaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010-05-06

Hallo Dom
Nee ek dink nie jy moet daaroor bekommer nie - HIV virus gaan baie gou dood as dit uitdroog en buitendien sal jou maagsuur dit ook doodmaak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement