advertisement
Question
Posted by: Gizelle | 2009/12/07

hitte gloede

Ek is in my menopause - 47 jaar, gebruik ook eltroxin vir baie jare. Baarmoeder verwyder so 12 jaar gelede. Ek kry ongeloofllik hittegloede. Het Estrofem gebruik- borste baie seer, bloeddruk hoog en baie sleg gevoel. Gebruik toe plakkertjies en niks verbeter nie. Borste 2 cm vergroot en baie gewig opgetel. Dit alles gebeur in omtrent 8 maande. Dr. het Vrydag vir my Venlor XR 37 voorgeskryf. Glo antidep en help ook vir die hittegloede. Die hittegloede is baie erg, niks moods of enige ander simptoon van die menopause nie. Ek wil net weet of die pil regtig vir my hittegloede sal help. Ek is nie Dep nie, maar bereid om enigeiets te gebuik vir hierdie gloede, maar wil nie nog meer gewig optel nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Gizelle

Is jy nog op die plakkertjie? Indien jy tans niks neem neem nie kan jy 'n aanvulling soos Black Cohosh oorweeg wat mag help met die hittegloede.

Andersins stel ek voor jy vra jou apteker vir Dixarit tablette - Dit werk baie goed vir hittegloede. Moet dit egter nie gebruik indien jy lae bloeddruk het nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Magda | 2010/01/19

Asb my hittegloede ook BAIE erg al vir 6 jaar! Ek is 49, het histerektomie (gedeeltelik) op 32 gehad. Wil party dae weghol! Het lae bloeddruk dus kan ek nie Dixarit tabs gebruik nie? Het premarin gebruik, maar dit maak knoppe in my borste

Reply to Magda
Posted by: pharmacist | 2009/12/08

Hi Gizelle

Is jy nog op die plakkertjie? Indien jy tans niks neem neem nie kan jy 'n aanvulling soos Black Cohosh oorweeg wat mag help met die hittegloede.

Andersins stel ek voor jy vra jou apteker vir Dixarit tablette - Dit werk baie goed vir hittegloede. Moet dit egter nie gebruik indien jy lae bloeddruk het nie.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement