advertisement
Question
Posted by: Gizelle | 2009/12/07

Hitte gloede

Dr. ek is in my menopause - 47 jaar, gebruik ook eltroxin vir baie jare. Baarmoeder verwyder so 12 jaar gelede. Ek kry ongeloofllik hittegloede. Het Estrofem gebruik- borste baie seer, bloeddruk hoog en baie sleg gevoel. Gebruik toe plakkertjies en niks verbeter nie. Borste 2 cm vergroot en baie gewig opgetel. Dit alles gebeur in omtrent 8 maande. Dr. het Vrydag vir my Venlor XR 37 voorgeskryf. Glo antidep en help ook vir die hittegloede. Die hittegloede is baie erg, niks moods of enige ander simptoon van die menopause nie. Ek wil net weet of die pil regtig vir my hittegloede sal help. Ek is nie Dep nie, maar bereid om enigeiets te gebuik vir hierdie gloede, maar wil nie nog meer gewig optel nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gizelle
Ja SRRI antidepressante help regtig vir warmgloede. Neem vit E aanvulling ook (net 100 ie per dag) en jy kan ook Menograine pilletjies probeer.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Delanie | 2010/02/10

gebruik estrofem 2mg oor na 2 pille / dag maw 4mg tel baie gewig op kan estrofem oorsaak wees en as ek dit dadelik los wat kan gebeur. dr het dit voorgeskryf oordat ek verskriklik sweet

Reply to Delanie
Posted by: gizelle | 2009/12/09

Baie dankie vir u raad, waardeer dit!

Reply to gizelle
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Gizelle
Ja SRRI antidepressante help regtig vir warmgloede. Neem vit E aanvulling ook (net 100 ie per dag) en jy kan ook Menograine pilletjies probeer.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement