advertisement
Question
Posted by: Alta Grant | 2011/12/16

Historectomy - vreeslike pyne na operasie

Middag Dok,
Ek het op die 29st November 2011 n totale abdominale historectomy gehad. n Week na die operasie, het ek vreeslike brand pyne begin kry,so veel so dat ek inmekaar gesak het en nie kom loop nie. Ek is terug hospitaal toe waar die dokter wat my gedoen het,gese het dit is ma net n bietjie bloedding. Na ek oornag het in die hospitaal is ek terug huistoe. Die brand/steek pyn op my regterkantse eierstok word net erger. My linkerkant voel totaal anders as my regterkant. Ek weet dit is moeilik om so seker n diagnose te maak,maar enige raad sal ek hoog op prys stel. Die pyn is besig om my regtig onder te kry. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Alta

Dit is van uiterse belang dat jy die dokter wat die operasie gedoen het, konsulteer. Ongelukkig is daar niks wat ek kan voorstel om die pyn te verbeter nie.

Sterkte




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement