advertisement
Question
Posted by: Ellie | 2009/03/04

histerektomie

ek het pas uitgevind dat ek ' n histerektomie moet kry, ek het miome op my baarmoeder en dit moet ook verwyder word. Ek is 39, ongetroud. Is dit altyd nodig vir ' n histerektomie? Ek ervaar bitter swaar maandstondes wat gepaard gaan met baie pyn en ongemak.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Your symptoms seems to warrant a hysterectomy. Sometimes the fibroids can be removed without a hysterectomy, but this can be difficult and result in a lot of blood loss. It would only be considered if you are planning a family in the near future.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Rieks | 2009/06/22

Ek wil graag weet, kan miome Bars of skeur? Ek het 2 bo-op my baarmoeder en ander binne in maar dit neem blykbaar die baarmoeder oor, volgens die 2de opinie ook. Huidiglik menstrueer ek al vir 17 weke maar nou is daar ' n afskeiding wat soos eter lyk. Ek het ongenadiglike pyn maar ek is bekommerd oor die afskeiding. Kan iemand my raad gee?

Reply to Rieks
Posted by: Marietjie | 2009/03/05

As jy nie van plan is om met ' n gesin te begin nie, en mooi daaroor besin het, moenie jouself deur die lyding sit nie - jy sal tonne beter voel na ' n historektomie. En jy kan eers net die baarmoeder laat verwyder en nog jou eierstokke behou - ' n mini- historektomie.
besluit mooi maar gaan vir 2de opinie. Sterkte.

Reply to Marietjie
Posted by: marlene | 2009/03/04

Gaan vir n 2de opinie,sterkte.

Reply to marlene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement