advertisement
Question
Posted by: madie | 2010-07-15

hipertensie &  niere

ek is gediagnoseer met heameturie en lae klaium vlakke,ek ly aan hipertensie,was vir sonar van niere en blaas,als vertoon normaal,bloedtoetse wys egter nierfunksie nie normaal (60),ek het afspraak by internis,moet ek hom gaan sien al wys sonar normaal??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Madie
Ja asseblief gaan sien die internis - sonar wys net goed soos siste of tumore, maar jy kan dalk 'n niersiekte hê wat die weefsel van jou niere aantas (soos glomerulonefritis). Hulle moet kyk of dit 'n behandelbare oorsaak het om te verhoed dat jy oor die langtermyn nierversaking ontwikkel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-07-15

Hallo Madie
Ja asseblief gaan sien die internis - sonar wys net goed soos siste of tumore, maar jy kan dalk 'n niersiekte hê wat die weefsel van jou niere aantas (soos glomerulonefritis). Hulle moet kyk of dit 'n behandelbare oorsaak het om te verhoed dat jy oor die langtermyn nierversaking ontwikkel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement