advertisement
Question
Posted by: mari | 2008/10/29

high protien dieet bad or not

Ek het die artikel gelees oor hoë  protien dieet op health24.com.

Ek is op die stadium op " die dieet wat almal van praat" . Dit is ook ' n hoë  protien dieet. Ek gaan een maal per week vir ' n inspuiting en kry ' n stropie, ' n pienk pilletjie en ' n vitamien aanvulling wat ek moet drink. Oor ' n tydperk word ander kos soorte ingevasseer. Ek eet redelik groente, maar mag nie meer as ' n kwart van die porsie wees nie. Vrydag die 31ste is my 3de week voltooi en het ek 7kg verloor.

Die artiekel het my redelik geskok. Ken u die bogemelde dieet en sou u dit aanbeveel of nie.

Mari

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Mari
Ja ek ken "die dieet waarvan almal praat" en as dieetkundige kan ek nie so 'n hoë-proteïen, hoë -vet dieet vir my lesers aanbeveel nie. Die artikel wat jy oor die hoë-proteïen dieet gelees het, is waarskynlik deur my geskryf. Ek sal aanraai dat jy nie te lank op jou dieet bly nie en dan oorskakel na 'n meer gebalanseerde dieet wat al die voedselsoorte insluit. Die kombinasie van 'n gebalanseerde, lae-vet verslankingsdieet en daaglikse aërobiese oefening is 'n veiliger manier om gewig te verloor.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement