advertisement
Question
Posted by: private benjamin | 2012/05/25

hicking boots

Ek probeer stap elke dag vir oefening maar ek het nie die regte skoene nie. Ek het kompartement sindroom met die gevolg my bene pyn vreeslik as ek stap maar ek druk deur. Ek moet "  boot"  dra om my enkels te ondersteun anders is die pyn ondraaglik. Die skoene wat ek tans het laat my voete brand onder en die kussingkies aan die binnekant van my voete pyn. Waarna moet ek kyk as ek hicking boots / skoene wil aankoop. Is dit reg deur te se n persoon moet 10 000 tree n dag stap. Hoeveel moet ek stap om gewig te verloor en is dit elke dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Private Benjamin

Ek stel voor dat jy 'n voet spesialis konsulteer, wat jou kan help om die korrekte skoene vir jou toestand te kry. Hy/sy sal presies weet waarna jy moet kyk en kan jou selfs help om skoene spesifiek vir jou te laat aan pas.

Jy is korrek deur te se dat 'n mens ten minste 10 000 tree per dag moet probeer loop om gewig te verloor en ja, dit is elke dag.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement