advertisement
Question
Posted by: Adele | 2010/08/23

Hiatus Hernia

Hi, ek is gediagnoseer met n hernia en wil graag weet of dit sal help met die axid reflux as ek baie melk en jogurt inneem. Dit voel heetyd of ek sooibrand het en my tong en keel is altyd branderig. Ek moet elke dag Nexium vat, maar dis baie duur en my mediese fonds wil dit nie op kronies sit nie, so ek drink elke 2de dag n halwe een om my medies te spaar. Dis R500. per maand. Kan acid reflux hardlywigheid veroorsaak, want ek sukkel beslis nou meer as voorheen.
Baie dankie? Geseende dag.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Adele
Nee, die kalsium in melk gaan eintlik suur stimuleer - daar is ouer, goedkoper middels beskikbaar wat ook goed werk, soos Zantac of Tagamet - hoor of jou dokter nie vir jou so iets wil voorskryf nie. Die Nexium in sulke lae dosisse soos jy nou drink, doen eintlik nie veel nie.
Die suur refluks gaan nie hardlywigheid veroorsaak nie. Jy kan dalk lactulose probeer vir die hardlywigheid.
Dr Bets
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/23

Hallo Adele
Nee, die kalsium in melk gaan eintlik suur stimuleer - daar is ouer, goedkoper middels beskikbaar wat ook goed werk, soos Zantac of Tagamet - hoor of jou dokter nie vir jou so iets wil voorskryf nie. Die Nexium in sulke lae dosisse soos jy nou drink, doen eintlik nie veel nie.
Die suur refluks gaan nie hardlywigheid veroorsaak nie. Jy kan dalk lactulose probeer vir die hardlywigheid.
Dr Bets
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement