advertisement
Question
Posted by: ben | 2010/01/27

hi

ek is 39jaar en n man.....partykeer bewe ek verskriklik en kry hartkloppings en kry baie warm?so vinnig soos dit kom gaan dit weer weg dit duur ongeveer so 3 of 4 minute lank.wat is fout?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ben
Dit kan tekens van lae bloedsuiker wees. Kyk of jy dalk jou bloedsuiker by 'n dokter of apteek kan toets as dit gebeur? Dalk sal dit ook 'n goeie ding wees om jou vastende insulien en bloedglukose te laat toets.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/01/27

Hallo Ben
Dit kan tekens van lae bloedsuiker wees. Kyk of jy dalk jou bloedsuiker by 'n dokter of apteek kan toets as dit gebeur? Dalk sal dit ook 'n goeie ding wees om jou vastende insulien en bloedglukose te laat toets.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement