advertisement
Question
Posted by: Bea | 2009/06/22

Hi :)

Hi ....Ek wil graag iets weet die dokter het vir my clindahexal (ANTIBIOTIKA) voorgeskryf...Ek het my verstand tand getrek en ek het klier in my nek wat biekie seer is en geswel is...Sal dit vir die klier ook help om weg te gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Bea

Om dit baie eenvoudig te stel: Jou kliere is soos 'n filter wat "kieme" in jou liggaam bymemaarmaak om infeksie te voorkom. Wanneer hulle gewswel is, is dit gewoonlik 'n teken dat jou liggaam besig is om 'n infeksie teen te veg. Afhangende van die bakterie wat die reaksie uitgelok het is die kans baie goed dat die antibiotika ook hiervoor sal help.

Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement