advertisement
Question
Posted by: Marie | 2011-04-10

Hexarone

Ek gebruik hexaron 100 1x n dag vir die afgelope 2 jaar. Ekt barlow se sindroom in n ligte graad. Kan dit enige nagevolge op ddie langduur he? Ek gebruik ook eltroxin .05mg 1x n dag en simvastaton 10mg 1x n dag. Groete.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Marie, vir nou behoort die voordele van hierdie medikasie die nadele te oorheers en ek voel jy't nie nodig om bekommerd te wees nie. Indien 'n ander dokter egter enige nuwe medikasie voorskryf is dit die moeite werd om dit eers met jou spesialis te bespreek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011-04-11

Hi Marie, vir nou behoort die voordele van hierdie medikasie die nadele te oorheers en ek voel jy't nie nodig om bekommerd te wees nie. Indien 'n ander dokter egter enige nuwe medikasie voorskryf is dit die moeite werd om dit eers met jou spesialis te bespreek.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement