advertisement
Question
Posted by: Marie Smit | 2010/10/26

Heupvervanging

Hoekom wil MEDIHELP nie my heupvervaning betaal nie maar wel hartomleidings?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

As Spesialis gaan ek die vraag so antwoord. Ek kan nie namens Medihelp praat nie. My ervaring sal hulle wel vir die operasie betaal maar die spesifieke plan waarop u is se limiet op die spesifieke prostese is te min. Gewoonlik R10 000. Die gemiddelde prys omtrent R25 000 vir die prostese wat ingesit word. Hart omleidings gebruik nie prosteses nie. Mens kan dalk in die komende jaar jou plan opgradeer na n plan met n beter prostese limiet en die jaar daarna afgradeer. Hoop dit anwoord die vraag. Ek beklemtoon dat ek n spesialis in ortopedie is en nie n mediesefonds spesialis is nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Dr Hennie Bosch | 2010/11/30

As Spesialis gaan ek die vraag so antwoord. Ek kan nie namens Medihelp praat nie. My ervaring sal hulle wel vir die operasie betaal maar die spesifieke plan waarop u is se limiet op die spesifieke prostese is te min. Gewoonlik R10 000.

Die gemiddelde prys omtrent R25 000 vir die prostese wat ingesit word. Hart omleidings gebruik nie prosteses nie. Mens kan dalk in die komende jaar jou plan opgradeer na n plan met n beter prostese limiet en die jaar daarna afgradeer. Hoop dit anwoord die vraag. Ek beklemtoon dat ek n spesialis in ortopedie is en nie n mediesefonds spesialis is nie.

Reply to Dr Hennie Bosch

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement