advertisement
Question
Posted by: Ria | 2009/04/08

Heupverv 2003 erg seer 2mnd veral trappe

Die area oor die heup voel verdik en ek verduur baie kwaai ongemak en pyn. Trappe vererger dit baie. Daar was vandag ' n baie insiggewende artikel oor die 5 operasies. Kan daar nie moontlik iets oor heupvervangings en die nuwe tegnologie rondom dit geplaas word nie?
Baie dankie vir ' n uitstekende webb werf.
Dankie vir u vriendelike aandag en groete
Ria

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Beste Ria
Dankie vir die positiewe kommentaar.
Ek sal jou versoek aan die Health24 admin mense deurgee.
Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Ria | 2009/04/08

Jammer, net ter aansluiting my voete bly geswel al lê  ek vir ' n tydjie in die middag, veral die linkervoet. Dr sê  dit is bloeddruk medikasie en vogretensie (Prexum Plus, Integral en Amloc tablette, een van elk een keer per dag tesame met Epilum vir epilepsie na breintumor operasie)

Reply to Ria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement