advertisement
Question
Posted by: Rykie | 2011/10/21

Heuppyn

Ek het die afgelope 2jr n aanhoudende pyn vanaf my stuitjie tot in my heup.x-trale wys niks nie.Maar die afgelope maand raak die pyn net erger.Die pyn het versprei tot net bokant die knie.Dit raak net erger en ek sukkel om te loop,veral om trappe te klim.Enige idee?Die dr het gesê  hy kan niks op die x-trale sien nie,en verder niks voorgestel nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Rykie

Ek stel voor dat jy 'n ortopediese chirurg vir 'n ondersoek en opinie konsulteer. Intussen kan jy Robaxin 750mg, een tablet, drie keer per dag vir 'n periode van 5 dae gebruik, in kombinasie met Naproxen 275mg, twee tablette, drie keer 'n dag.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement