advertisement
Question
Posted by: Tanya | 2011-04-09

Heupe

Hi daar

Ek kry geduring hierdie pyn in my linker heup. Was vir x-strale en dit se glo dat waar die twee joints bymekaar kom, daar is glo ''n vogsakkie of iets tussen dit. Dit kry inflammasie in dan swel dit en knyp vas. Is daar ''n oplossing daarvoor. Was vir physio gewees, Dit werk vir ''n tydjie, maar dan is pyn weer terug.

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

Hello Tanya
Dit klink soos bursitis en gewoonlik is dit as gevolg van 'n tipe aktiwiteit (draf, hoe impak oefening ens) wat dit ontstaan- staak jou oefening (as jy enige doen) vir 'n ruk en probeer meer lae impak goed soos stap. Anti-inflammatoriese middels soos Cataflam, Voltaren, Brufen ens kan ook help.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: hi ek het onlangs ontdek dat i vogsakkie het by my | 2015-10-26

hi ek het onlangs ondek dat ek i vogsakkie het by my linker nier. dit pyn nogals geweldig. wat veroorsaak dit?

Reply to hi ek het onlangs ontdek dat i vogsakkie het by my
Posted by: Healthy Bones | 2011-04-18

Hello Tanya
Dit klink soos bursitis en gewoonlik is dit as gevolg van 'n tipe aktiwiteit (draf, hoe impak oefening ens) wat dit ontstaan- staak jou oefening (as jy enige doen) vir 'n ruk en probeer meer lae impak goed soos stap. Anti-inflammatoriese middels soos Cataflam, Voltaren, Brufen ens kan ook help.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement