advertisement
Question
Posted by: Christina Geldenhuys | 2010/11/30

Heup vervangings prosedure

Dr Hennie Bosch,
Kan u asb. vir my inlig aangaande die nuutste tegnologie/prosedure wat gebruik word in ''n heup vervangings operasie of kan u my asb. verwys van ''n betroubare internet bron?
Is dit nodig om ''n tweede opinie te kry? Die dame het ook nie ''n mediese fonds so kan u my dalk verwys na ''n staats hospitaal wat hierin spesialiseer?
Vriendelike groete,
Christina

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Beste Christina

Eerstens weet ek nie waar in die land bly jy nie so om dan 'n hospitaal aan te beveel is moeilik. Die meeste akademiese hospitale in Suid Afrika doen die prosedure en dan die in groter sentrums. Indien jy my kan laatweet kan ek dalk beter raad gee.

Die Heupvervangins prosedure het baie nuwe tendense. Ek dink mens moet besef dat nuuste tegnologie is soos met motors gewoonlik duurder. Die enigste rede hoekom iemand die nuutste tegnologie sal benodig is as die pasient baie jonk. n gewone heupvervanging sal n pasient van 65 jaar omtrent 25 jaar hou.

www.eorthopod.com het baie oulike pasient inligting indien u dit benodig.

Beste Groete
Dr Hennie Bosch

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement