advertisement
Question
Posted by: cora | 2013-01-23

heup pyn

Knaende pyn in heup wat gepaard gaan met lam regter been. Kannie lank sit, le of buk, so erg met slapens tyd dat ek nie meer wil slaap nie....dit veroorsaak dat ek moeg en vaak bly

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Cora

Die pyn kan as gevolg van 'n verwysde pyn weens rug patologie wees, soos byvoorbeeld diskus probleme. Die pyn kan ook weens heup patologie wees. Ek stel daarom voor dat jy 'n ortopeet vir 'n ondersoek, plate en moontlike MRI skanderings konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-04-01

Het raad nodig sukkel jare met heupe Wat erg pynkan voel is die been wat pyn.voel of heup gevreet word is mal word pyn soos tandpyn. Het voltaren cortisone al gekry help nie niks help pyn kom skielik dan moet ek le probleem alvir jare xtrale wys niks nie ek voel siek so erg pyn Dit gebeur ek paar dae soms week plat in bed asb email my cathypreller49@gmail.com P's. Ek is klein gebou 50kg geen vet nie

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015-08-13

Ek het ongelooflike middle rugpyn tot in my heupe. Kannie snags lank op my heupe le.. word vreeslik seer mét 'n brand gevoel - As ek sit en opstaan kan ek skaars regop kom. As ek loop het ek pyn in my regter been aan voorkant asb help - werk vir 'n ortopeet en het al 'n paar keer genoem maar word nie regtig ag op geslaan nie

Reply to Anonymous
Posted by: Rianda | 2015-03-28

My seun het in GrR (8 jaar terug) 'n tipe sindroom gehad in verband met sy heup. Die bal van su heup het mie mooi in die pooitjie ingeskuif nie. Kan u dalk vir my se wat die naam van daardie sindroom nou weer is. Sy een been is ook bietjie langer as die ander een.

Reply to Rianda
Posted by: poplap | 2014-01-29

Sit laaste maand met heup pyn ergste in linker heup en regte heup so bietjie kan nie ver stap nie al stap ek stadig as ek gaan sit daar na voel dit of ek n 1000km gehardloop het pyn lam in my heupe en bene , kan le op my kante nie kan lank sit nie baie seer kan ook nie trappe lekker klim nie, dan wil ek ook se my familie het baie kanker geskiedenis en ms multiple sclerosis , baie dankie

Reply to poplap

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement